Leesgereedmakingsprogram

Leesgereedmakingsprogram

R1,500.00

Almal kan leer lees as hul eers taal bemeester het, en geleer het hoe om hul gedagtes in prentvorm op papier uit te druk. Leer jou kind die vermoë om gedagtes in simboolvorm uit te druk.