Kom beleef ‘n dag in die graad R klaskamer!

Kom beleef ‘n dag in die graad R klaskamer!

R250.00

Aangebied deur Wilna van Rooyen & Melodie de Jager

ALMAL WELKOM Gr. RRR-3, maar gerig op Gr. R

Datum: Saterdag 17 September 2022
Tyd: 8:30 – 16:00 (Registrasie vanaf 8:00)
Plek: SAOU kantore, Serenestraat 278, Garsfontein, Pretoria
Ingesluit: Verversings, en ‘n pakkie met handige items

* Ons gaan ʼn video opname maak, wanneer jy registreer gee jy daarmee toestemming dat ons jou mag afneem.
* Dra gemaklike klere ons gaan BEWEEG!

Out of stock

Category: