Leesgereedmakingsprogram

Leesgereedmakingsprogram

Dis ‘n leesGEREEDMAKINGSprogram, dit is nie ‘n ‘n leesprogram nie.

Hierdie program word as e-leer aangebied en bestaan uit:

  • ‘n reeks opleidingsvideos (90 minute se kyktyd in totaal)
  • 11 kort toetsies na elke video om leer vas te lê
  • ‘n handleiding met 30 volledige lesse, 39 posters, een werkboek asook ‘n verskeidenheid klankgrepe
  • ‘n sertifikaat met 15 SACE punte

R1500.00 koste (posgeld ingesluit)

TYDSBEPERKING: 60 DAE OM TE KYK VANAF DIE AANKOOP. JY KAN MEER AS EEN KEER KYK.

Take this course / Neem hierdie kursus